Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Clubs take no prisoners on the playing field
In last week’s played by rugby teams Kimberley Regional League games, the team of Kimberley Rugby Club beat the Black Warriors 104 – 3.
-
John Block weer in hof
Die veroordeelde John Block (55), eens die Noord-Kaapse ANC-leier en ’n voormalige LUR wat ’n vonnis van 15 jaar vir korrupsie uitdien, het Dinsdag (30/05) in Upington in ’n lang, swart wintersjas op afsonderlike aanklagte van bedrog verskyn.
-
Water deemed safe for community’s everyday use
The Sol Plaatje Municipality in Kimberley has given its assurance that the drinking water of the city, purified at the Riverton Water Purification Works, is 100% compliant to South African National Standards on microbiolocal standards.
-
Griekwas staan hul man op veld
Pieter Bergh, afrigter van die Griekwas se rugbyspan, sê hul planne het mooi gewerk toe hulle Saterdag (27/05) in ’n Curriebekerstryd teen die Cheetahs in Bloemfontein te staan gekom het.
-
Twyfelhoekie: Welkom voel is soos ma se kombuis
Iemand vertel my onlangs hoe lekker dit was toe sy in ’n vreemde stuk wêreld tussen vreemde mense as deel van ’n nuwe begin moes aanpas, en iemand heel opreg en gemaklik aankondig: Welkom by ons!.
-
Boerewors enthusiasts invited
Shoprite and Checkers are calling all chefs, cooks and boerewors enthusiasts to enter their recipes into the 31st annual Championship Boerewors competition.
-
Sonkragstraatligte in dorp opgerig
Die Upington-tak van AfriForum het onlangs nuwe straatligte in die strate van die Dawid Kruiper-munisipaliteit opgerig omdat die huidige ligte nie meer hul doel dien die oomblik dat die son sak nie.
-
Distrikwenners rol bal na kampioenskap
Altesaam 18 spanne van rolbalklubs in die Intervaal-distrik het die afgelope naweek in Hartswater aan die Intervaal gemengde pare-kampioenskap deelgeneem.
-
Ingrypings van ‘redder’ slaag nie
Die stappe wat deur Coghsta gedoen word om Noord-Kaapse munisipaliteite te red, misluk. Dit is aldus die 2022 Munisipale Finansiële Volhoubaarheidsindeks deur Ratings Afrika.
-




