Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Van Upington na Junior Bokspan
’n Oud-leerling van Upington, Regan Izaks (20), is in die 30-tal van die Junior Bokke ingesluit en gaan aan die o.20-Wêreldbekertoernooi, wat op 24 Junie begin, deelneem. Dit duur van 24 Junie tot 14 Julie.
-
Knives used most to commit murder in NC
Arguments, misunderstandings, road rage, and provocations were the main cause for murders committed in the first three months of 2023.
-
Twyfelhoekie: Let op, laat mooi mismoed verjaag
’n Mens kan maklik gegooi word met die lelik en die swaar van elke dag.
-
Lewende Water: Dié vriendskap tel
“Niemand het groter liefde as dit nie: dat hy sy lewe vir sy vriende aflê. Julle is my vriende…” sê Jesus vir sy dissipels (Joh. 15:13-14).
-
Lees, en gesels saam
NoordkaapBulletin is sedert 1982 ’n betroubare nuusbron in die Noord-Kaap en dele van die Noordwes-provinsie. Dit verskyn elke Donderdag as ’n tweetalige, gedrukte koerant.
-
Liga-eindstryd is in sig
Drie rugbywedstryde het verlede week as deel van die Griekwaland-Wes Rugby-unie se Kimberley-streeksliga plaasgevind.
-
-
-
Geleenthede vir spelers gesoek
’n Pleidooi vir “meer rugby” is deur die Griekwas se afrigter, Pieter Bergh, gelewer nadat sy span se aanspraak op vanjaar se Curriebeker-titel Vrydag (09/06) in Kimberley gekelder is.
-
Hoofartikel: Deel kennis en help ’n bejaarde
Met Wêreldbewustheidsdag oor Bejaardemishandeling wat Donderdag (15/06) plaasvind, kan die deel van kennis dalk net help om ’n bejaarde uit ’n verknorsing te red.





