Drie leerlinge aan die Hoërskool Martin Oosthuizen in Kakamas is gekies om die skool te verteenwoordig ten tyde van die jaarlikse Sparweek (voorheen bekend as die GWK-week). Dié gewilde rugbytoernooi vind van 21 tot 24 Junie in Upington plaas. Die leerlinge is van links Vern-Lee du Plessis (o.17), Daniel Rossouw (o.15) en Joshua Kasimbingue (o.17).

Foto: Verskaf

Draf op die veld vir rugbykragmeting

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article