Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nuwe premiersgebou bied blykbaar waarde vir geld
Die Noord-Kaapse premier reken die nuwe DCS-gebou wat sy kantoor huur, bied heelwat meer waarde vir geld as die JB Sauer-gebou van Transnet in Kimberley-Noord wat hulle tot onlangs beset het.
-
Corné ‘soos soldaat grootgemaak’
Die ma van die veroordeelde Corné Vermeulen, wat sy pa se meisie op ’n plaas buite Prieska doodgeskiet het, het verlede week in die hooggeregshof in ’n voorvonnisverhoor huilend getuig haar seun is deur sy pa “mishandel en as ’n…
-
Rugbyklub juig oor 70 jaar
Ter viering van hul 70ste bestaansjaar hou die Sishen-rugbyklub dié naweek fees, met die SA Rugby Legends wat onder andere in aksie te sien sal wees.
-
‘Hardnekkige karakter’ volhard
Die o.18-rugbyspan van die Hoërskool Duineveld (Velties) in Upington het ’n uitstekende en oortuigende oorwinning oor die Hoërskool Upington (Uppies) behaal in die naweek se Groot Interjol tussen dié skole.
-
Lesersbrief: Gezoem van brommers, bye
“Pik, pik, pe-kêk, pik pe-kêk . . . ek het gelê, ek het ’n eier gelê,” verkondig die hoenderhen luidrugtig haar prestasie op die plaaswerf.
-
Hoofartikel: Dag se oorsprong lê nie in vreugde
“Dit begin vroegoggend,” skryf sy, “boodskappe omraam met blomme, of deurspek met spykerhakke en krulletters: Gelukkige Vrouedag!”.
-
‘Plaasjapies’ gesoek vir TV-reeks
’n Tweede Plaasjapie is op pad, en in dié kykNET-werklikheidsreeks is daar R1 miljoen-prysgeld op die spel.
-
Twyfelhoekie: Selfs op hoë ouderdom bly dié gawe
Om oud te word kom maar met bepaalde uitdagings en dikwels met die erkenning dat jy nie meer altyd kan doen wat jy gedoen het nie.
-
Verlore troeteldiere dalk hier
Dit ontgaan inwoners van Kuruman en omstreke, wie se katte en honde verlore raak, om navraag oor dié diere by die Kuruman Animal Welfare Society (Kaws) te doen.
-
Warrenton in maand 6 van waterkrisis
’n Groep vroue van Warrenton het Maandag (07/08), in die week dat Nasionale Vrouedag plaasvind, ’n memorandum met griewe aan die burgemeester van die Magareng-munisipaliteit, Neo Mase, oorhandig.








