Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stay safe inside and outside your vehicle
To create more awareness around personal safety when inside or outside a vehicle, law officials are urging the public to adopt and implement safety tips to prevent them from becoming victims of crime.
-
NC entrepreneur shines in digital challenge
Evelyn Maruping, the Kimberley-based entrepreneur, founder and owner of Ping TVSA, founder of NC Starlet and more, was announced as the first female entrepreneur in the digital space to represent the Northern Cape in a digital challenge.
-
-
Nuwe rolbalbestuur in Noord-Kaap mik hoog
Die nuwe bestuur van die Noord-Kaap-rolbalvereniging gaan alles in die stryd werp om dié sportsoort in die provinsie na hoër hoogtes te voer.
-
Company joins fight against Covid-19
Metropolitan has donated masks to the Northern Cape Department of Roads and Public Works in an effort to assist in curbing the spread of the novel coronavirus.
-
Hoofartikel: Amnestie vir wapens ’n klug
Die een amnestietydperk op die ander gaan nié moord en ander misdaad met vuurwapens stuit nie, én dit is ook nie die oplossing vir die warboel met die lisensiëring van wapens in die land nie.
-
Myne in die spervuur
Terwyl meer as 40 myners van die Lomoteng-myn in Postmasburg wat positief vir die koronavirus getoets het op die uitslae van hul hertoetse wag, wil honderde inwoners myne om die dorp tot stilstand dwing.
-
Korrel wenplek los
Shaun Kennedy, ’n Protea-lugpistoolskut en skut-afrigter, het in Mei die Nasionale Tuisbly-skietkompetisie begin om skuts oor die land heen te bemoedig.
-
Deel jou interessante stories met die gemeenskap
Ons is opgewonde oor die interessante lesers in ons verspreidingsgebied.
-
Kinderharte verwarm
Daar is niks lekkerder as ’n beker stomende sop en ’n sny warm, varsgebakte brood om jou teen die koue te pantser nie.








