Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kameeldoring: Gesondheid tops
Die Rooyspan het hul griepinspuiting gekry, waarop die kinders ’n maand lank voorberei is.
-
Erkenning word ’n instelling
’n Eerbewys met sy ontstaan ná die gebeurtenis verlede jaar toe die sanger Mathys Roets ’n deel van ’n verlate pad in die Noord-Kaap in sy rolstoel aangedurf het, gaan voortaan ’n instelling word.
-
-
‘Magsvergryp’ in Kathu
Die DA in die Noord-Kaap het Maandag (14/08) ’n dringende aansoek by die hooggeregshof in Kimberley ingedien om ’n hofbevel teen ANC- en EFF-raadslede van die Gamagara-munisipaliteit in Kathu te bekom nadat hulle verlede Dinsdag ná ’n onwettige mosie
-
-
Lesersbrief: Toeskouers se gedrag ’n laagtepunt
’n Opwindende eindstryd in die ZF Mgcawu-liga tussen die rugbyspanne van Kakamas en United op 8SAI se rugbyveld in Upington is Saterdag (12/08) in ’n groot mate deur sommige toeskouers se onaanvaarbare gedrag bederf.
-
Fees der feeste kom
Die voorbereiding vir die derde Yonder Hartsfees is in volle gang. Alle betrokkenes is hard besig om die fees die geleentheid van die jaar in Kimberley te maak.
-
Potpourri: Grondige rede tel
Soos met die meeste inwoners van die Noord-Kaap was die Engelse taal aan sy kant ook dun gesaai.
-
‘Geldmuil’ ook skuldig
Selfs mense wat met ’n slenter gevang word om as ’n “geldmuil” op te tree, kan aangekla word van ’n misdryf, waarsku die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA).
-
Northern Cape teachers’ excellence lauded
Teachers in the province were acknowledged at the Northern Cape’s Teaching Awards ceremony, hosted by the Northern Cape Department of Education at the Flamingo Casino in Kimberley on 10 August.





