Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Water terug, drupsgewys
Ná ses maande van droë krane het van Warrenton se inwoners onlangs die vreugde ervaar om weer ’n kraan te kon oopdraai.
-
‘Fees der feeste’ in Kimberley aangebied
Twee jong sangers wat as “supergewild” en ’n “groot inspirasie” beskryf word, is onder die talle kunstenaars wat dié naweek op die Yonder Hartsfees in Kimberley optree.
-
Hartsfees lui die lente prettig in
Twee jong sangers wat as “supergewild” en ’n “groot inspirasie” beskryf word, is onder die talle kunstenaars wat dié naweek op die Yonder Hartsfees in Kimberley optree.
-
Incentives on offer for poetry competition in 11 languages
Generous cash prizes are awaiting the winning entries of this year’s Avbob Poetry Competition in 11 official languages.
-
Moord en diefstal neem toe in Noord-Kaap
Die oorhoofse prentjie van misdaad in Suid-Afrika skets ’n onrusbarende beeld van ’n gewelddadige gemeenskap waar moord en ernstige aanranding aan die orde van die dag is.
-
Duo breaks rugby barriers for women
The first female rugby players ever to join the UXi International Rugby Institutes are currently honing their skills at the Griquas Rugby Institute (GRI) in Kimberley.
-
Theys hoor oor borgtog in nuutste saak
Staatsgetuies en amptenare het glo al doodsdreigemente ontvang en is geïntimideer in die jongste bedrog- en korrupsiesaak saak teen dr. Dion Theys, omstrede Noord-Kaapse departementshoof van gesondheid.
-
Follow right procedures when involved in vehicle accident
Motorists often find themselves in upsetting and frustrating situations when involved in or affected by a vehicle accident.
-
Borgtogaansoek van vermeende bendelede gaan lank duur
‘n Vermeende Noord-Kaapse bendebaas, sy meelopers en vroue met tatoeëermerke op hul voorkoppe wat daarop dui dat hulle sy “besittings” is, se borgtogaansoeke in die Kimberley-streekhof gaan glo lank duur.
-
Yonder Hartsfees: Feesgees te wagte
Besoekers aan die derde Yonder Hartsfees in Kimberley kan na hope pret en net soveel aktiwiteite uitsien wanneer dié fees van 31 Augustus tot 3 September plaasvind.










