Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Boer sterf op oorsese lughawe
’n Sakeman en boer van die Noord-Kaap is op 25 September op die lughawe in Istanbul, Turkye, aan ’n hartaanval dood skaars ’n halfuur voor sy vlug terug na Suid-Afrika.
-
Ontwikkelings beloof blink Kimberley
Die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley spog dat hy en verskillende beleggers binne die volgende jare dermiljoene rande se beleggings in nuwe eiendomsontwikkelingsprojekte gaan inbring en daardeur werk verskaf en die plaaslike ekonomie stu.
-
-
Raadslid steeks om vrae verder te beantwoord
Die ANC-raadslid vir wyk 22 in die Sol Plaatje-munisipaliteit het verlede week nukkerig erken hy het nie volledige antwoorde op ontstoke inwoners se vrae oor ’n omstrede raadsbesluit om erwe teen korting aan ’n sekere groep mense te verkoop nie.
-
Potpourri: Hulp kom van ver
’n Tyd terug pak ek kaste reg. Dit is asof artikels self op ’n onverklaarbare wyse hul weg na ’n kas toe kry.
-
Hoofartikel: Sommige woorde verkwik die siel
Om soos ’n werfhoender hier te pik, daar te skrop en na die volgende blombedding of miskoek te beweeg, so is dit om daagliks nuus van die wêreldwyeweb op te pik-pik.
-
-
Soldiers laid to rest
A combined memorial service took place in Upington for the four soldiers of the 8 South African Infantry Battalion (8 SAI) who recently passed away.
-
Bokke hou hul asem op voor spel
Jacques Nienaber wil sy spelers ’n sielkundige ruskans gee nadat die Springbokke Sondagaand 1 Oktober in Marseille, Frankryk, hul verpligtinge in Groep B met ’n eêreldbekeroorwinning van 49 – 18 oor Tonga afgehandel het.
-
De Beers Group pledges land to Namaqua National Park
De Beers Group has donated the land it owns in the Namaqua National Park to the South African National Parks (Sanparks).





