Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Police ops continues to clamp down on crime
The recent execution of Operation Shanela netted 244 arrests, with 20 844 actions that were executed in the Northern Cape.
-
Gamagara se DA-burgemeester heraangestel
Henriëtte du Plessis is as die burgemeester van die Gamagara-munisipaliteit heraangestel totdat die DA se hofstryd teen haar onwettige verwydering weer op 13 September hervat word.
-
Dagboek: Wat om te doen, wat om by te woon
Dié bondige inskrywings, van gebeure oor die hele Noord-Kaap heen, word gratis deur NoordkaapBulletin geplaas.
-
Lui lentedag in met bobaas-macaroni-en-kaas
So op lentedag, wat te warm is om winterbredies te eet, maar steeds te koud vir ’n slaai, is hierdie macaroni-en-kaas-gereg ’n ideale keuse.
-
Assistance needed in tracing family of patient
The Northern Cape Department of Health requests the assistance of the community in locating the family of a patient, Witness Ophrey Nkuna.
-
‘Pasiënt’ gou weer in hof ná skietdood van twee Kby-polisielede
Daniel Wilfred Alberts (38), wat van die moord op twee lede van die blitspatrollie in Kimberley aangekla is, het met sy eerste hofverskyning aangevoer dat hy ’n psigiatriese pasiënt is wat voorheen in 27 psigiatriese inrigtings opgeneem was.
-
WEN| Skryf in, staan ’n kans vir twee gratis kaartjies na die Yonder Hartsfees
Vyf lesers van NoordkaapBulletin kan elkeen twee kaartjies wen om die Yonder Hartsfees op Saterdag (02/09) by te woon.
-
Ride2TheKaroo 100 Miler: MTB event thrilling
From the starting line to the finish, every pedal stroke against the cold wind was a testament to the determination and the thrill of conquering 100 miles in the mesmerising yet chilly landscape.
-
Vulture Conservation Trail Run: Shoes laced for birds
The annual Vulture Conservation Trail Run, presented by the Kimberley Harriers Running Club, takes place on Saturday (02/09) at 08:00 at the Dronfield Nature Reserve outside Kimberley.
-
Georgestraat, Kimberley: Inkope volop in ou straat
Georgestraat in Kimberley is ná meer as 130 jaar steeds as ’n besigheidstraat bekend. Die straat, wat teen die Groot Gat-gebied geleë is, huisves vandag ’n verskeidenheid gevestigde sakeondernemings en ligte nywerhede. Nuuskierig oor waar om iets te








