Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Halfeindronde wink reeds vir Proteas
Die Proteas is op Sondag 5 November in Indië uitoorlê deur ’n span wat baie beter as hulle was, sê Suid-Afrikaanse afrigter Rob Walter nadat Indië sy span ’n drag slae van 243 lopies in die wêreldbekertoernooi toegedien het.
-
Exam time tricky
Matriculants in South Africa entered the second week of their National Senior Certificate (NSC) examinations, with four more weeks before the final papers are written on 5 December.
-
Skoolleier gekeur vir deelname
Zander Oberholster, die Hoërskool Martin Oosthuizen in Kakamas se studenteraadvoorsitter vir 2024, is gekeur as een van 25 seunshoofleiers om vanjaar se jeugleierskonferensie van Die Burger in Stellenbosch by te woon.
-
Apology for ‘faux pas’ in parking bay
Shoppers at the North Cape Mall in Kimberley last week expressed their dismay at the official vehicle of the mayor of the Sol Plaatje Municipality being parked in a parking bay reserved for persons with disabilities.
-
Oudregter dagvaar John Block vir laster
’n Oudregterpresident van die Noord-Kaap was Maandag die eerste getuie in sy lastersaak teen John Block, voormalige Noord-Kaapse ANC-leier en LUR, asook sy twee voormalige regsverteenwoordigers wat elk ’n eis van R2,5 miljoen in die gesig staar.
-
Wees geldslim vir die Feesseisoen
Met die Feesseisoen, en dae soos Swart Vrydag om die draai, is nou die ideale tyd om oor jou uitgawes te besin. Baie verbruikers bestee dan geld wat hulle nie het nie; of gebruik hul spaargeld.
-
Northern Cape fire station used as party venue
The fire department of the Sol Plaatje Municipality was recently used as a “party venue”.
-
Operation continues to crack down on Northern Cape crime
Tik worth R12 000 was confiscated after a man failed to stop at a vehicle control point (VCP) on the N10 near Upington on 2 November.
-
Twyfelhoekie: Dankbaarheid te vinde in onverwagse
Wanneer ’n groepie mense bymekaar is, gebeur dit maklik dat een gou begin kla en dit aansteeklik werk in die hele geselskap.








