Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gerugte oor onveilige drinkwater in Upington verwerp
Die Dawid Kruiper-munisipaliteit in Upington verwerp “valse berigte” op sosialemediaplatforms dat die drinkwater in die dorp onveilig is om te drink en dat inwoners gebottelde water moet koop.
-
‘Stop stealing from the sick’
The cost of corruption affecting health care in the Northern Cape has been devastating.
-
Twyfelhoekie: Wat getuig gesindheid van jou binneste?
As daar een ding is wat ’n mens nie sommer by iemand kan verander nie, is dit gesindheid.
-
Sekure houe slaan 101 medaljes los
Ná deelname aan ’n nasionale en ’n ope kampioenskap in die Wes-Kaap het 19 karate-studente van Kimberley ’n allemintige 101 medaljes huis toe gebring.
-
Matriek-eindeksamen eersdaags hier
Behalwe vir ’n paar veranderinge is die eksamenrooster vir vanjaar se matrieks baie soortgelyk as dié van verlede jaar.
-
-
(Another) afternoon water-interruption announced for Kimberley
Yet another afternoon water-interruption was announced for residents of Kimberley on Wednesday, 25 October.
-
Goue Oues ding mee in spele
Vir die tweede jaar is ’n suksesvolle Golden Oldie-kampioenskap in Kimberley aangebied waaraan 18 spanne van aftreeoorde uit Kimberley, Christiana, Modderrivier en Douglas deelgeneem het.
-
Drinking and driving wrecks lives, both on the road and in court
Drinking and driving is one of the main causes of accidents and fatalities on the roads.
-
Alle ma’s, vroue baat by oggend
’n Als mamma en vroue-oggend word eersdaags aangebied, en swanger vroue, jong en ouer ma’s, oumas, en ook vroue wat verlies en trauma ervaar het, word genooi om die geleentheid by te woon.







