Dirk Jacobus (Dirkie) van Schalkwyk is op Sondag 22 Oktober oorlede. Van Schalkwyk, wat in 1936 gebore is, se gedenkdiens vind op Vrydag 27 Oktober om 10:00 by die Stillerweë-aftreeoord in Kimberley plaas. Sy familie, Lenie en Gerrit, kleinkinders, broer Gerrit, sus Anna, en die uitgebreide Van Schalkwyk-familie sê hy sal met soveel liefde en mooi herinneringe onthou word. “Ons harte is seer, maar ons is dankbaar vir ’n vol lewe.”

Foto: Verskaf

Geliefde inwoner oorlede

e

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article