Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Potpourri: Hokaai met oordeel
“Onbekend maak onbemind,” word daar gesê. Dit is vreemd hoe mense iemand wat hulle glad nie ken nie kan beoordeel en veroordeel.
-
Tips help you get car road trip ready
Wherever your destination for the Easter weekend or the holidays, you need to make sure that your car is road trip ready so that your break-away is not ruined by car trouble.
-
Twyfelhoekie: Jare se seerste seer lê in lang trane
Ek het by hierdie oom geleer wat die Afrikaanse uitdrukking “om lang trane te huil” beteken.
-
Museum sites in, around Kimberley promised a new lease on life
Restoration has commenced at, amongst others, Dunluce House in Kimberley. This is part of infrastructure maintenance at the eight McGregor Museum satellite sites for which the national Department of Tourism has granted R40 million.
-
Kameeldoring: Dan tref die besef soos ‘n hamerhou
“If I changed even one tiny little thing about that season, I wouldn’t be where I am today. I wouldn’t be who I am today. I wouldn’t have fought the hardest battles of my life and won.” – Mandy Hale,…
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Diamantveld vaar goed teen Trio
Veral die eerste netbalspan van die Hoërskool Diamantveld van Kimberley het ’n uitstekende oorwinning in die afgelope naweek se wedstryde in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks behaal.
-
Regrukplan vir Groblershoop ontwikkel; ingryping beplan
Ingryping deur ‘n regrukplan in te stel en ’n waarnemende dorpsbestuurder by die wankelende !Kheis-munisipaliteit in Groblershoop aan te stel, word met positiewe dog gemengde gevoelens verwelkom.
-
SPONSORED | MTN modernisation boosts Free State and Northern Cape access to digital world
MTN continues to open the door to the digital highway for more people across South Africa.
-
Inwoners van Olifantshoek trek swaar weens voortdurende watertekort
Inwoners van Olifantshoek sê die enigste tyd toe hul watertoevoer in die afgelope jare betroubaar was, was toe die DA verlede jaar vir twee maande aan bewind van die Gamagara-munisipaliteit was.
-
Langer berigte te lees op webblad
Besoek “Streeknuus” boaan die webwerf netwerk24.com, kies NoordkaapBulletin en lees die volledige berigte, soos die een oor Groblershoop se regrukplan, gratis op die koerant se webblad.






