Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stemdag vir 2024 se nasionale verkiesing breek aan
Na verwagting sal die eerste uitslae vanaf die kleiner stemlokale in die Noord-Kaap reeds op Woensdag 29 Mei rondom middernag die provinsie se uitslagsentrum in Kimberley bereik.
-
Noord-Kaapse afstande stuit OVK nie
Die Verkiesingskommissie (OVK) in die Noord-Kaap sê hy het met vorige verkiesings en oor die jare heen geleer hoe om die grootste provinsie se lang afstande en swak selfoonseine die hoof te bied.
-
Trek kruisie vir jouself, Suid-Afrika in eerskomende verkiesing
Die belangrikste verkiesing in Suid-Afrika sedert die eerste demokratiese verkiesing in 1994 in dié land. Só word die 2024-verkiesing waarin die sewende administrasie verkies word, beskryf.
-
Kimberley-skrywer se debuutroman ‘stilistiese les’ vol lewenswyshede
Rencia van Blerk se debuutroman handel oor universele temas sonder om voorspelbaar te wees. Dis ’n inspirasie vir enige aspirantskrywer.
-
Drugs worth over R2 million intercepted at Upington
After information of an alleged consignment of drugs enroute to Upington was received, two persons were arrested on Sunday, 26 May, with drugs worth more than R2 million in their possession.
-
-
Onooglikheid in Kakamas in kliptuin omtower
Ná jare waarin die openbare tuin in Kakamas ’n onooglikheid was, nooi Ons Tuin besoekers nou om stil te hou en foto’s te neem en voel inwoners trots op wat vermag is.
-
Kameeldoring: Goeie mense maak ons iemand
“The reason why there are so many bad people in the world is very simple: It’s easy to be a bad person, it’s hard to be a good person!” – Mehmet Murat ildan.
-
Hartswatermoorde: Getuienis afgesluit waarin beskuldigdes alles ontken
Byna vier jaar ná die ontvoering en grumoorde op Dan Brand en sy vrou, Breggie, en hul dogter, Elzabie Brand, op hul kleinhoewe buite Hartswater, gaan die staat en verdediging se betoë op 4 en 5 Julie in die hooggeregshof…
-
Grandfather, other rapists in Northern Cape jailed; child protection awareness promoted
A 55-year-old man was recently sentenced to seven years imprisonment in the Upington Magistrate’s Court for the rape of his 15-year-old granddaughter.








