Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Emosionele intelligensie: Hoe belangrik is dit vir ’n kind?
’n Kind se intelligensiekwosiënt (IK) was nog altyd as deurslaggewend vir prestasie beskou, maar emosionele intelligensie (EI) word al hoe meer as die belangrikste bepaler vir sukses beskou.
-
Opening van padelbaan vir Hartswater met opgewondenheid afgewag
Groot opgewondenheid heers oor die padelbane wat binnekort hier open. Dis vermoedelik die eerste bane vir dié sport in die Noord-Kaap.
-
Twyfelhoekie: Leef met ’n doelwit: Vandag, môre
Ons as mense word gemotiveer en gedryf deur verskillende dinge.
-
Hoofartikel: Strome van reën, eienaardige nuus
Vir die afgelope Sondag het die weerdienste voorspel dat Kimberley en omstreke ’n 100%-kans vir reën het – die wolke het volle samewerking gegee en dik strome water het straatlangs soos riviere gevloei.
-
Kameeldoring: As tot 10 tel ver is
Sommige dae is moeiliker as ander. Sommige dae is so uitdagend; tot tien tel is te flou of te ver.
-
Nuwe, enorme lekplek verleng waterkrisis in Kimberley
Thapelo Matlala, stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley en sy span, het Donderdagmiddag 11 April ’n enorme lekplek op die 900 mm-deursnit grootmaattoevoerpyplyn naby Galeshewe ontdek.
-
Silver Eagles soaring at badminton tournament in Kimberley
The South African Silver Eagles Badminton Tournament is currently underway in Kimberley.
-
Dagsorgsentrum lei jonges na beter môre
Die Kutlwano Daycare Centre in Diamantpark in Kimberley is ’n suksesstorie van gesamentlike toewyding, volharding en ’n strewe om kinders in behoeftige gemeenskappe ’n beter toekoms te gee.
-
Heldhaftigheid geprys toe loodgieter man uit water red
“Dit vat ’n plumber om sulke probleempies op te los…”
-







