Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Neighbour jailed for grooming 13-year-old
Prison sentence of 24 years was handed down on 12 July in the Port Nolloth Magistrate’s Court to a 47-year-old male for statutory rape, exposing a child to pornography, using a child for pornography, and grooming a child.
-
Twyfelhoekie: Mens se mag is kortstondig van aard
Die afgelope week, met werksaamhede in die Kaap, het ek net weer besef hoe magteloos, nietig ’n mens is teen die krag van die natuur.
-
-
Kameeldoring: Ware rykdom hier
“It is health that is real wealth and not pieces of gold and silver.” – Mahatma Gandhi.
-
-
Potpourri: Wêreld bly vreemd
“It’s a strange, strange world we live in, Master Jack,” lui die lirieke van die bekende liedjie.
-
Hoofartikel: Onthou respek wanneer jy ‘post’
Ná die naweek se mislukte sluipmoordaanval op Donald Trump – wie hopelik geen bekendstelling nodig het nie – het sy vrou, Melania, die volgende op X geskryf:.
-
Hernude vrae oor wapens in VSA
Thomas Matthew Crooks, ’n 20-jarige Amerikaner, is op Saterdag 13 Julie deur ’n skerpskutter van dié land se geheime diens doodgeskiet.
-
Vroue presteer in rugby; ook as skeidsregter
In ’n wêreld waar vroue voorheen tradisionele manssportsoorte al meer betree, presteer sportvroue van die Noord-Kaap al meer.
-
Ongeluk by Hopetown lei na nog chaos
’n Ongelukstoneel buite Hopetown het op Saterdag 13 Julie in chaos ontaard toe ’n skare gewapen met messe, pangas en emmers op die vragmotor wat beeste vervoer het, toegesak het.





