Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vrou verloor geld weens bid-slenter
’n Vrou van Upington was amper R600 000 se geleende geld kwyt nadat sy met ’n slenter uitgevang is waarin daar gebid sou word dat die geld vermeerder.
-
Geskiet oor ‘n selfoon: Moordverhoor in Kimberley uitgestel
Die verhoor van ’n weermaglid en sy vriend wat van die moord op ’n gr. 12-leerling verdink word, is weens probleme uitgestel.
-
Kimberley’s sky-high electricity rates ‘bring industries to their knees’
The Kimberley Large Business Forum, in a sharply-worded letter to the Sol Plaatje Municipality, demands to meet urgently with them to immediately reverse the decade-long and latest “sky-high” electricity tariffs for industry and business.
-
Assistance needed in locating family of unknown patient
The Northern Cape Department of Health requests the assistance of the community in locating the family of an unknown patient.
-
Northern Cape dancer on New York stage
Mia Boughan (9), a learner of the Staats Primary School in Kimberley, participated in New York in the Show Your Talent international dance competition.
-
Argiteksontwerpe in Noord-Kaap bekroon
Van die land se beste argitekte het in Kimberley by die Africana-navorsingbiblioteek bymekaargekom waar sommige vir hul ontwerpe by die Sol Plaatje-universiteit, ’n private Edwardiaanse woning en gaste-anneks, en die DCS-kantoorgebou bekroon is.
-
Kimberley-gemeenskap staan saam om polisieperd uit gat te red
Ieder en elk het Dinsdagoggend 16 Julie ingespring om Moonlight, ‘n hingsperd van die polisie se berede eenheid wat tydens ’n patrollie in ’n diep watergevulde gat in ’n veld in Rhodesdene in Kimberley geval het, te red.
-
‘Steek hand uit; maak ander se nood ligter’
Om warm klere by die Bophelo-kinder-en-jeugsorgsentrum in Kimberley uit te kry voor die erge koue sou toeslaan, het Allen Visagie sy projek vir Mandela-dag met ongeveer twee weke vervroeg.
-
Run, walk at Yonder to give support
Join the Kimberley Harriers Running Club on Saturday, 20 July, for a Mandela Day run or walk event of 4,9 km at the Yonder festival area in Kimberley, commencing at 15:00.
-
Doctorate next award for Northern Cape gospel singer
Award-winning gospel singer from Ritchie, Dorothy Mazingane, with the stage name “Dorothy M” has recently received another accolade.








