Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Twee verdagtes in hof ná aanval, dood van Kathu-winkeleienaar
Twee verdagtes wat in hegtenis geneem is nadat ’n winkeleienaar van Kathu met vermoedelik ’n hamer aangeval is, het op Woensdag 9 Oktober vlugtig in die landdroshof in Kathu verskyn.
-
Potpourri: Diegene afwesig in jou lewe sê wel iets van jou
In flieks is daar gewoonlik iemand wat help om die onmoontlike reg te kry. Ek wonder hieroor. Daar is letterlik niemand in my lewe wie se hulp ek sal kan inroep wanneer ek, hipoteties gesproke, onverwags van ’n lyk moet…
-
-
Anglers tackling 10th Spitskop Dam Carp Bonanza
The tenth annual Spitskop Dam Carp Bonanza saw anglers from all over enjoying a weekend of camaraderie and speaking the common language of fishing, while angling for the heaviest carp.
-
Drone search leads to arrest of armed robber
An armed robber who was apparently involved in a robbery in Hartswater, was arrested near Taung in the North West Province after collaboration between the police in the Northern Cape and the North West, and a private drone company.
-
Rooimiere breek ‘neste’ in Kuruman af
Inwoners wat besorg is oor misdaad en die verval van Kuruman, verwelkom die besluit van die Ga-Segonyana- plaaslike munisipaliteit om ’n aantal vervalle geboue en sinkhuise langs die R31-roete, af te breek.
-
Pak matriekeksamen (en enige eksamen) só aan
Die matriekeindeksamen begin volgende week, en deur ‘n aantal riglyne te volg, kan leerlinge dié en ander eksamens makliker baasraak.
-
Polisiemoorde: Verdagte spook steeds om bank toe te gaan
Daniel Alberts (39), wat aangekla word dat hy twee polisielede van die blitspatrollie meer as ’n jaar gelede in Kimberley doodgeskiet het, spook steeds met die owerhede om banksake te gaan doen.
-
Omskep dissipline in verhouding van samewerking
Ouers word voortdurend gebombardeer met menings oor hoe om kinders te dissiplineer, en beloning en straf word as metodes hierin aangedui.
-
Hoofartikel: Moenie tyd mors; gaan ruik aan ’n roos
Boslelies, van die eerste tuinplante wat lente in veral milddadige oranje verwelkom, se trompetvormige blomme is besig om grond toe te daal.








