Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Misdaad
-
Henderson-verhoor | Aansoek dat regter haarself verskoon, afgewys
John Ross Henderson, wat aangekla word van die moord van Jason Afrique, se aansoek dat die regter haarself moet verskoon, is van die hand gewys.
-
Projek gaan landbouvaardighede aan gevangenes oordra
Gevangenes van sentrums oor Suid-Afrika heen gaan danksy ‘n nuwe projek landbouvaardighede aanleer en so ‘n beter toekoms binne gaan.
-
Verdagte in Beukes-moordsaak bly agter tralies ná hy paroolvoorwaardes skend
Die verdagte wat in hegtenis geneem is nadat die lyk van die 44-jarige Christina Beukes van Currieskamp by Keimoes in ‘n vlak graf gevind is, sal op 14 Desember weer in die hof verskyn.
-
Voormalige polisielede gevonnis tot tronkstraf vir afpersing en ontvoering
Drie voormalige polisielede is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir ontvoering en afpersing.
-
Verdagtes op borgtog ná ontwrigting van telproses by stemlokaal in Douglas
Die Verkiesingskommissie het die datum vir die herstem in ‘n stemdistrik in Douglas bekendgemaak. Dit volg ná ‘n ontwrigting by ‘n stemlokaal verlede week in dié dorp.
-
Twee lewenslank agter tralies sonder opsie van parool ná moord op Keimoes-boer (71)
Die twee moordenaars van die 71-jarige Hugo van Sittert van die Keimoes-omgewing is tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
-
Nameka-moordverhoor na volgende jaar uitgestel weens nuwe strafsaak
Die verhoor waarin adv. Celeste Nameka en twee ander onder meer teregstaan op moord is Maandag tot volgende jaar uitgestel, glo weens haar komende borgtogaansoek in die nuwe strafsaak teen haar.








