Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
MENING | Alles in die wêreld word nie deur brandstofprys bepaal nie
En eintlik wil ons net in die koel herfsluggie sit, kyk hoe die eerste herfsblare neerdaal aarde toe, hoe akkedisse in sonkolle bak, hoe voëls vry op lugstrome rondsweef, en Paaseiers eet…
-
LEWENDE WATER |Elke dag is Paasfees; krag van opstanding kan dinge omkeer
Ons kan maklik oor die opstanding dink as ‘n historiese gebeurtenis wat ons net vier en herdenk. Maar dit is veel meer as dit.
-
TWYFELHOEKIE | Vind die vrede wat niemand kan wegvat nie
Aan die einde van die dag is dit maar die begeerte om vrede te beleef en te ervaar wat alle verstand te bowe gaan.
-
POTPOURRI | ‘Appelpyn’ of ‘pynappel’ – verkeerdom maak soms soveel sin
Dit is dierbaar hoe ons die Afrikaanse taal kan verbuig of lettergrepe kan herrangskik om ons eie woorde en begrippe te skep.
-
POTPOURRI | Planne dalk onderstebo gegooi, maar nie altyd deur jou toedoen
Dit is nie altyd jou skuld as dit met jou sleg gaan nie – soms is dit ander se besluite wat ‘n direkte negatiewe invloed op jou lewe het.
-
MENING | Soveel steier ná vuishou van omwenteling in Kimberley
Die Ekapa-modderstorting het die lewe en omstandighede van soveel mense verander. Mag hoop en genade uit hierdie hartseer-omwenteling groei.
-
TWYFELHOEKIE | Manne word in dié opsig van die muise geskei
Die beste van alles bly om opreg ander mense met waardigheid te behandel. Om iemand waardig te laat voel skei manne van muise.
-
NARSISME 6 | ‘Jy leer vroeg om in te stem ter wille van vrede’
Die vrede is van korte duur. Dalk ‘n uur of twee. As jy baie gelukkig is ‘n dag of twee. Daarna kry die narsis die volgende ding om oor ongelukkig te wees.
-
MENING | Kyk die kat uit die boom met kat-en-muis speel op munisipale terrein
Watter van die katgevegte ontstel die meeste: Dié wat by die Sol Plaatje-munisipaliteit voortduur, of die katkaskenades op sosialemediaplatforms wat met kunsmatige intelligensie geskep is?
-
KAMEELDORING | Staalkou nou vergete, mnr. Budgie Blou nou ware tuinvoël
Mnr. Budgie Blou is nou in ‘n tuin in ‘n woonbuurt ingeburger. Byna vergete is sy koue staalkou, die vuil houtstok waarop hy moes sit, die vuil kos- en waterbak.







