Janu van Wyk en Mia Ekkerd van die Hoërskool Kalahari in Kuruman. Foto: Jo-mari Jacobs (Tselem Photography) 
Janu van Wyk en Mia Ekkerd, Hoërskool Kalahari, Kuruman. Foto: Jo-mari Jacobs (Tselem Photography) 

Die afgelope weke het 2025 se matrikulante van hul skoolloopbaan afskeid geneem met ‘n matriekafskeid. Dié geleenthede, en die uitrustings, is met glans en swier gekenmerk.

Hier is nog foto’s wat NoordkaapBulletin van die spesiale geleenthede ontvang het.

As jy ook foto’s het om te stuur, is dit nog nie te laat nie. Stuur die foto’s, asook jou en jou metgesel se naam en van, skool en die fotograaf se naam na helena.barnard@novusmedia.co.za.

Bronwyn Bekker van die Hoërskool Adamantia in Kimberley.
Foto: Elmi Photography
Lindi van den Berg van die Hoërskool Duineveld in Upington.
Foto: Elrieta Crous
Leney Venter van die Hoërskool Kalahari in Kuruman. Haar nefie, Luan Wessels, wat nie saam met haar matriekafskeid toe gegaan het nie, het ‘n foto-oomblik met haar gedeel.
Foto: Verskaf
Kylie Engelbrecht van die Hoërskool Kalahari in Kuruman.
Foto: Marvelous Moments Photography
Janu van Wyk en Mia Ekkerd van die Hoërskool Kalahari in Kuruman.
Foto: Jo-mari Jacobs (Tselem Photography) 
James Morris en Thomarlè Smit van die Hoërskool Upington.
Foto: Zuritha Borghesi
Gaylene Howard van die Hoërskool Kalahari in Kuruman.
Foto: Ishe Photography 
Megan van Deventer van die Hoërskool Hartswater. Sy was saam met Blaine de Bruin by die matriekafskeid.
Foto: Monique Breedt (Serenity.photography)
Aneleh Nieuwoudt en Petri Coetzee van die Hoërskool Kalahari in Kuruman.
Foto: Alta van der Linden
Andrico Swiegers (graad 12) en Wilmerie de Jager (graad 11) van die Hoërskool Kathu.
Foto: Hettie du Plessis-Krüger (Lugkasteel Fotografie)

Elihandro Eiman van die Hoërskool Kalahari in Kuruman.
Foto: Waykiez Photography
Dunro Esterhuysen (graad 12) en Candice Lobb (graad 11) van die Hoërskool Kalahari in Kuruman.
Foto: Hettie du Plessis-Krüger (Lugkasteel Fotografie)
Lianie Britz van Curro Kathu.
Foto: Karléne Ludik
Juannel van Niekerk van die Hoërskool Kalahari in Kuruman.
Foto: Hettie du Plessis-Krüger (Lugkasteel Fotografie)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article