Helena Barnard
-
Die OVK is gereed om dié naweek kiesers en voornemende kiesers by lokale oor die land heen te ontvang om vir die plaaslike regeringsverkiesings in November te registreer of besonderhede te bevestig.
-
In the play-off for fifth and sixth position in Division 2 of the Telkom Netball League, the match between Diamonds and Tshukudu balanced on a knife’s edge right until the final whistle.
-
In hedendaagse Suid-Afrika het meer as ‘n kwart van kinders onder die ouderdom van vyf jaar belemmerde groei – dit weens chroniese wanvoeding.
-
Round three of the Oryx Unbound Gravel Series was completed with the Sungazer Challenge, while Ride2TheKaroo awaits cyclist.
-
Claudia Francke, onder meer betrokke by die Griekwaland-Wes Rugbyunie, is aangestel as assistent-afrigter van die Suid-Afrikaanse o.20-vrouerugbyspan.










