Menings | Opinions
-
TWYFELHOEKIE | Omhels elke seisoen met sy eie uniekhede; die winter ook
‘n Mens moenie die hele winter vir die somer wag nie. Want dan gaan die mooi van die winter by jou verby. So het ouma Mart my geleer.
-
NARSISME 14 | Geen ander se prestasie word geduld nie
Om verskeie redes walg slagoffers se prestasies narsiste. Narsiste blink gewoonlik nie in iets uit nie, daarom mag hul slagoffers ook nie in iets uitblink nie.
-
TWYFELHOEKIE | Leef bietjie stadiger voordat alles verbysnel
Soms bring ons ons tyd deur met dinge van waarde en soms mors ons ons tyd gewoon op dinge wat nie goed is vir ons nie. Baie van ons lewe te vinnig.
-
MENING | Die enigste hoop is nie die ashoop nie; beplan en tree op
Die keersy van hoop, sê hulle, is vrees. Soms is dit makliker om in vrees en wanhoop te verval as om hoop te behou.
-
Data breaches surge despite five years of privacy law enforcement
Data breaches in South Africa have increased despite privacy law enforcement, highlighting the need for better accountability and effective governance.
-
NARSISME 13 | Twyfel ‘n wapen in meesterlike venyn
Slagoffers van narsisme begin twyfel wat hulle gesê of gedink of gedoen het. Narsiste is meesters daarin om verwarring te veroorsaak.
-
TWYFELHOEKIE | Hou tog bietjie uit, ‘n mens is nie so trietsig nie
As jy moeg is, hoef almal rondom jou nie moeg te wees nie; as jy honger is, hoef jy nie almal se etenspatroon te laat aanpas nie.
-
KAMEELDORING | Kos nie net brandstof nie – dit vertroos; dis deel van vieringe
Die koskas het ‘n geluidlose, verleidelike stem. ‘n Geneurie wat my binneste altyd hoor. Voor ek my kan kry, staan ek voor die koskas en die yskas.
-
Toksiese verhoudings: Sien die rooi vlae raak wat pyn sonder herstel bring
As jou verhouding pyn sonder herstel en geen gevoel van veiligheid bied nie, moet jy dalk op die uitkyk wees vir die rooi vlae van ’n toksiese verhouding.







