Menings | Opinions
-
KAMEELDORING | Lank leef ware vriendskap in era van digitale maters
In ‘n era dat ons “vriende” met die klik van ‘n knoppie op die sosiale media byvoeg, is dit maklik om die ware betekenis van die woord te vergeet.
-
MENING | Wêreldvrede op afdraandpad: Vind jou eie roete na kalmte
Vind jou eie vrede in ‘n wêreld waar konflik vir ‘n 12de jaar agtereenvolgens toeneem.
-
TWYFELHOEKIE | Wat sal by jou afsterwe oor jou as mens vertel word?
Twee keer in my lewe het ek die tragiese ding beleef dat wanneer iemand sterf, daar niemand is om hom of haar te begrawe nie.
-
MENING | Hoe meer ‘n mens hieroor dink, hoe meer knoop die kraaines
Kimberley was ‘n “plek” voor Johannesburg iets anders as net ‘n landelike gebied was, en is bekend vir al sy eerstes. Hoe het die Diamantstad in die gat beland waarin hy tans is?
-
TWYFELHOEKIE | Omhels elke seisoen met sy eie uniekhede; die winter ook
‘n Mens moenie die hele winter vir die somer wag nie. Want dan gaan die mooi van die winter by jou verby. So het ouma Mart my geleer.
-
NARSISME 14 | Geen ander se prestasie word geduld nie
Om verskeie redes walg slagoffers se prestasies narsiste. Narsiste blink gewoonlik nie in iets uit nie, daarom mag hul slagoffers ook nie in iets uitblink nie.
-
TWYFELHOEKIE | Leef bietjie stadiger voordat alles verbysnel
Soms bring ons ons tyd deur met dinge van waarde en soms mors ons ons tyd gewoon op dinge wat nie goed is vir ons nie. Baie van ons lewe te vinnig.
-
MENING | Die enigste hoop is nie die ashoop nie; beplan en tree op
Die keersy van hoop, sê hulle, is vrees. Soms is dit makliker om in vrees en wanhoop te verval as om hoop te behou.
-
Data breaches surge despite five years of privacy law enforcement
Data breaches in South Africa have increased despite privacy law enforcement, highlighting the need for better accountability and effective governance.
-
NARSISME 13 | Twyfel ‘n wapen in meesterlike venyn
Slagoffers van narsisme begin twyfel wat hulle gesê of gedink of gedoen het. Narsiste is meesters daarin om verwarring te veroorsaak.





