Menings | Opinions
-
NARSISME 12 | Jou mening of versoeke word misken, as straf
As ‘n slagoffer probeer dat ‘n narsis sy of haar behoeftes respekteer, ontaard dit in ‘n magspeletjie waarteen geen normale mens opgewasse is nie.
-
TWYFELHOEKIE | Dit wat ons belangrik ag is soms glad nie van belang nie
Almal van ons maak foute, almal hou nie ewe veel van alle mense nie, almal het mense wat moeiliker is om mee oor die weg. Tog, ons kan almal moeite doen met dié om ons.
-
LEWENDE WATER | Gee die jeug hoop – luister opnuut na Jesus se woorde
Dit is 50 jaar ná die bloedige studente-opstande van 1976, maar steeds ervaar ons jongmense in die Noord-Kaap groot uitdagings.
-
MENING | Fnuik kinders se belemmerde groei met gesondheid uit die grond uit
In hedendaagse Suid-Afrika het meer as ‘n kwart van kinders onder die ouderdom van vyf jaar belemmerde groei – dit weens chroniese wanvoeding.
-
TWYFELHOEKIE | Waardeer voorspoed wanneer dit aanklop want dit gaan verby
Onthou, jou voorspoed maak jou nie beter as ‘n ander nie, jou voorspoed is ook nie verdienste nie; jou voorspoed gaan ook nie altyd voortduur nie.
-
MENING | Lewer lof én kritiek met dieselfde oortuiging
Soms, met ‘n onverwagse positiewe belewenis, besef ‘n mens: Laat ons met dieselfde oortuiging en oorgawe waarmee ons kritiseer, ook lof toeswaai wanneer dit op ons pad kom.
-
TWYFELHOEKIE | Waak teen persepsies, wat die waarheid knou
Wees groter as enige persepsies. Te veel, te dikwels, word persepsies gevorm deur leuens, kwaadwillige bedoelings, onkunde of sommer net deur tyd of omstandighede.
-
NARSISME 11 | Twee stelle reëls maak van die lewe ‘n knyptang
Narsiste het twee stelle reëls. Een vir hulleself. Een vir hul slagoffers. Hulle mag sekere goed doen; hul slagoffers glad nie. Hulle mag die reëls breek; hul slagoffers glad nie.
-
Steenhuisen’s FMD failures keep landing back on Hill-Lewis’s desk
Barnard Beukman looks into the DA leader backing embattled Steenhuisen for now, as foot-and-mouth crisis and court defeats deepen.






