Menings | Opinions
-
MENING | Nostalgie ontwaak met die ooptrek van kombuislaai
Soms klop nostalgie met die mees onwaarskynlike item of gebeurtenis aan die voordeur.
-
KAMEELDORING | Herinnering kaktus-taai
Nie alles wat ver van jou af groei, verdor omdat dit vergeet is nie. Party dinge oorleef net op ‘n ander plek.
-
TWYFELHOEKIE | Laat vergeet hand aan hand gaan met onthou
Onthou is belangrik. Om te kan vergeet, is net so belangrik. As jy wil onthou, moet jy ook die gawe wil hê om te vergeet.
-
MENING | Die senior jare kom vanself, jy hoef hulle nie te nooi nie
Verken die gevoelens van verbasing en verontwaardiging wanneer jy “oom” of “tannie” hoor soos jy ouer word. Omhels die reis wat voorlê.
-
TWYFELHOEKIE | Onthou is ‘n kosbaarheid na aan die hart
Almal het mooi en lelik om te onthou as ons terugkyk op ons lewenspad. As ‘n mens dink aan gebeure, tye, plekke en mense.
-
KAMEELDORING | Draai jou na die son
Leer om jou gesig na die sonskyn te hou en die warmte en positiwiteit wat dit in jou en ander se lewe bring, te geniet.
-
MENING | Jeugdiges ‘n diverse groep met hoop en wanhoop oor die toekoms
Jeugdiges wat in armoede leef verwerf minder vaardighede en dit beïnvloed hul toekoms. Ontdek meer oor hierdie belangrike onderwerp.
-
BLY HOOP EN GLO | Skuins ná vyftig laat oor lewe tob
Skuins na vyftig leer ek: leef dankbaar, droom groter, kies die lewe altyd.
-
KAMEELDORING | Lank leef ware vriendskap in era van digitale maters
In ‘n era dat ons “vriende” met die klik van ‘n knoppie op die sosiale media byvoeg, is dit maklik om die ware betekenis van die woord te vergeet.
-
MENING | Wêreldvrede op afdraandpad: Vind jou eie roete na kalmte
Vind jou eie vrede in ‘n wêreld waar konflik vir ‘n 12de jaar agtereenvolgens toeneem.






