Landbou
-
Rosyntjiebedryf oorskry tweede keer kerf vir rekordoes, ongeag uitdagings
Voorlopige innamesyfers wys dat die Suid-Afrikaanse rosyntjiebedryf nóg ‘n uitsonderlike oesseisoen beleef het, met die 100 000 ton-kerf wat vir ‘n tweede jaar oorskry is.
-
Sesde liggaam in Vaalrivier gevind ná omslaan van selfgemaakte boot
‘n Sesde liggaam is gevind ná ‘n soektog van meer as ‘n week nadat ‘n selfgemaakte boot op die Vaalrivier by Douglas omgeslaan het.
-
Hof beveel boer moet onmiddellik toegang tot plase kry ná hy ‘uitgesluit’ is
‘n Boer van die Kenhardt-distrik het onmiddellike toegang tot sy huis en die besit van sy persoonlike eiendom gekry ná hy onregmatig van die plase waarop dit is, uitgesluit is.
-
Bek-en-klouseer ramp ‘laakbaar geminag’ deur e-pos uit minister se kantoor
‘n Uitgelekte e-pos vanuit die minister van landbou se kantoor het landboubetrokkenes warm om die kraag weens die strekking dat die bek-en-klouseer ramp nie ernstig opgeneem word nie.
-
Strategie teen bek-en-klouseer is onvoldoende, sê VL
Vrystaat Landbou sê risiko-gebaseerde model teen bek-en-klouseer gaan nie vir die situasie in Suid-Afrika werk nie.
-
Krokodil en buffel op die spit laat gaste giggel en proe
De Oude Kraal buite Bloemfontein se jaarlikse WildsKOSfees het duisende gaste die geleentheid gegee om te proe hoe heerlik wildsvleis kán proe.
-
Seun (5) herstel ná hy sy been in frantsongeluk op VS-plaas verloor
Dit gaan onder omstandighede goed met klein Ernst Groenewald (5) wie se regterbeen verlede week in ‘n fratsongeluk geamputeer is.
-
Daadwerklike optrede, samewerking en hulpbronne nodig om bek-en-klouseer te tem
Die impak van bek-en-klouseer op die landbousektor en ernstige uitdagings daarvan vir produsente is tydens ‘n inligtingsessie op 1 Mei buite Kroonstad uitgelig.










