Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Die trouklokke lui . . .
ANDRÉ Herselman, enigste seun van Willem en Alta Herselman van Wilgepos in die Hofmeyr-distrik, het die afgelope naweek in die huwelik getree met Marisha Pretorius, dogter van Willem en Brenda Pretorius van Bloemfontein.
-
Stuur Middelburg-nuus vir ons nuwe korrespondent op dié dorp
ELSABÉ Pienaar en haar gesin het teen die einde van 2017 hul intrek in Middelburg geneem.
-
Hoërskool Cradock o.15’s klop Michausdal
DIE o.15-krieketspanne van die Hoërskool Cradock (CHS) en Michausdal het op 1 Februarie in Cradock kragte gemeet.
-
Opwinding, goeie prestasies by HVS kleure-atletiek
KOUE weer het nie die geesdrif by die Hoër Volkskool se onlangse kleure-atletiekbyeenkoms gedemp nie.
-
CHS-leerders sink of swem nie – hulle róéi
’n PAAR leerders van die Hoërskool Cradock het onlangs onder die wakende oog van Abrie le Roux, onderwyser, weer die kano’s onder die seile uitgehaal, afgestof en te water gelaat. CHS is nie verniet feitlik op die walle van die…
-
Wolmark skop terug met 3.1% versterking
NÁ die effense daling in die mark op die vorige wolveiling, is die OVK aangenaam verras met ’n styging in vandeesweek se verhandeling.
-
Jong kankerlyer ’n inspirasie vir sy familie
WANNEER die groot K-woord kop uitsteek, gaan sit baie van sy slagoffers gewoonlik in sak en as, maar ’n 11-jarige-kankerlyer van Adelaide in die Oos-Kaap het van die begin af besluit dat hierdie gevreesde monster nie vir hom sal onderkry…
-
Petra se heerlike suurlemoen meringue
DIE Mid-Karoo Express kuier vandeesweek by Petra Breytenbach van Cradock wat haar heerlike suurlemoen meringue-tert met le-sers deel.
-
Marlow spanne pak mekaar in swemgala
DIE Marlow Landbouskool het Dinsdag, 6 Februarie, hul jaarlikse swemgala gehou. Die gala het in die aand plaasgevind en is altyd ’n hoogtepunt op die skool se kalender.
-
Skoliere op patrollie
Die skool is baie trots op die skolierpatrollie. Hierdie leerders verrig `n baie belangrike taak deurdat hulle die verkeer beheer om ons leerders asook lede van die publiek veilig oor die straat te kry. Hierdie leerders is `n halfuur voor…
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








