Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Twee trotse Kwaggas haal provinsiale netbalspanne
LENAY Booysen en Houghlynne Swarts is die afgelope naweek tydens ’n finale rondte proewe onderskeidelik in die o.17- en o.18 Oos-Kaap-netbalspanne opgeneem.
-
Adams hardloop saam met wêreldkampioen
’N OUD-LEERLING van die Hoërskool Cradock is onlangs terug van Switserland waar hy in ’n hindernis-wedloop as begeleier van ’n blinde Suid-Afrikaanse kampioenatleet deelgeneem het.
-
Skaakspelers skitter tydens toernooi
DIE Laerskool Cradock het Maandag op 16 April ’n vriendskaplike toernooi gespeel teen Karel Theron. Die toernooi het bestaan uit 3 rondtes waar die leerders die geleentheid gekry het om 3 wedstryde te speel. Die spelers het dit baie geniet…
-
CLS spog met eerste hokkiespan
HIERDIE jaar het Laerskool Cradock met o.10-hokkie begin en wat ’n goeie begin was dit nie!.
-
Wolmark vertoon sterker weens goeie aanvraag, klein aanbieding
DIE wolveiling het onlangs gestyg teenoor die vorige veiling en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 4.1% gestyg en met 741 punte hoër op R189.54/kg skoon geëindig.
-
Hofmeyr VLV na-konferensie vergadering
’n GESELLIGE groep vroue het byeen gekom om die ná-konferensie VLV-vergadering op Hofmeyr by te woon.
-
Tuinbou- en leefstylklub besoek Paardefontein
SOMERSET-OOS se Tuinbou- en leefstylklub het onlangs die plaas Paardefontein van Neels Lombard in die omgewing van Niekerksberg besoek.
-
Nerd Academy helps unemployed
A NERD alert has been issued by the Karoo Tech Hub, an initiative run by video production company Piehole.tv, in collaboration with ProcurementExpress.com.
-
Kosfees begin met skemerkelkies
CRADOCK se Karoo Kosfees het vanjaar begin met opwindende skemerkelkies en smulhappies in Karoo Brew, die pizza- en koffiekroeg van Frans en Melina Smit in Durbanstraat.
-
Diere word hier met liefde versorg
HAAR hart is vol van liefde vir diere en dít is wat Lisbé Erasmus laat besluit het om rondloper- en siek diere te versorg. Sommer só by haar huis en op haar eentjie.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.









