Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hoër Volkskool reik uit na DBV
DIE Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het die eerste kwartaal goed afgesluit.
-
Hofmeyr hou suksesvolle mark in die park
MARIAAN Schoeman van die Karoobos Lodge en Padstal het ’n Mark in die Park op Goeie Vrydag vanuit die Lavender-parkie oorkant die Lodge aangebied.
-
Gill ding mee tydens Despatch-sportfees
BY die Despatch-sportfees op Saterdag, 24 Maart het Gill-Kollege se netbal-, hokkie- en rugby-spanne deelgeneem en gemengde welslae behaal.
-
Saul druk deur om die Two Oceans te voltooi
“Met ’n tyd van 6h01m is ek steeds geseënd en nederig om die wedloop te kon voltooi. Two Oceans is die mooiste marathon in die wêreld, maar ook een van die hardste ‘ultras’ in die wêreld.”.
-
ATKV-dames spog met die fraaiste hooftooisels
CRADOCK se ATKV-damestak het op 24 Maart ’n spoggerige teeparty ten bate van die ACVV in die NG Moedergemeente se kerksaal aangebied.
-
Boere kan deur vennootskappe armoede help verdryf
VENNOOTSKAPPE tussen boere, privaat fondsverskaffers, beleggers en die regering kan ’n einde bring aan armoede en onderontwikkeling in landelike gebiede van die Oos-Kaap, het Mlibo Qoboshiyane, LUR van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gesê.
-
SANRAL explains its policy around road signage
THE SANRAL information session regarding signage in and around towns, was held on Tuesday, March 27, at the Langenhoven Library in Somerset East.
-
Ontmoet Johanette – ons korrespondent op Middelburg
JOHANETTE van Heerden is sedert begin Maart as vryskut verslaggewer vir Middelburg by die Mid-Karoo Express betrokke.
-
Rowwe paaie stuit nie dié Isuzu bakkie
DIE UITNODIGING: Kom ry saam in die Elandsriviervallei, deur die veel besproke Grootrivier-poort in die Groot Winterhoek-bergreeks, anderkant uit tot by die plaas Rietfontein naby Steytlerville waar daar uitgespan word.
-
Winterberg sportspanne maak reg vir komende seisoen by sportfees
DIE Hoërskool Winterberg op Fort Beaufort het op 23 en 24 Maart aan die Despatch-sportfees deelgeneem waar hulle rugbyspanne hul staal gaan wys het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







