Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gill ding mee tydens Despatch-sportfees
BY die Despatch-sportfees op Saterdag, 24 Maart het Gill-Kollege se netbal-, hokkie- en rugby-spanne deelgeneem en gemengde welslae behaal.
-
Saul druk deur om die Two Oceans te voltooi
“Met ’n tyd van 6h01m is ek steeds geseënd en nederig om die wedloop te kon voltooi. Two Oceans is die mooiste marathon in die wêreld, maar ook een van die hardste ‘ultras’ in die wêreld.”.
-
ATKV-dames spog met die fraaiste hooftooisels
CRADOCK se ATKV-damestak het op 24 Maart ’n spoggerige teeparty ten bate van die ACVV in die NG Moedergemeente se kerksaal aangebied.
-
Boere kan deur vennootskappe armoede help verdryf
VENNOOTSKAPPE tussen boere, privaat fondsverskaffers, beleggers en die regering kan ’n einde bring aan armoede en onderontwikkeling in landelike gebiede van die Oos-Kaap, het Mlibo Qoboshiyane, LUR van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gesê.
-
SANRAL explains its policy around road signage
THE SANRAL information session regarding signage in and around towns, was held on Tuesday, March 27, at the Langenhoven Library in Somerset East.
-
Ontmoet Johanette – ons korrespondent op Middelburg
JOHANETTE van Heerden is sedert begin Maart as vryskut verslaggewer vir Middelburg by die Mid-Karoo Express betrokke.
-
W.G. Olivier skoolhoof tree ná 35 jaar af
OP Donderdag 22 Maart het die W.G. Olivier Primêre Skool in Somerset-Oos ’n afskeidseremonie vir hul geliefde skoolhoof M.J. Horne gehou wat ná 35 jaar in die onderwys en 22 jaar as skoolhoof die tuig neerlê.
-
Katriviervallei se Oom Mike deel sy herinneringe
IN Leeubekkiestraat in die woonbuurt Newtown op Fort Beaufort woon een van die Katriviervallei se mees gerespekteerde inwoners, ’n afgetrede skoolmeester in murg en been, Michael Essop.
-
Hou skeersels skoon, maan Wolkwekersvereniging
DIE besoedeling van wol deur veral vreemde voorwerpe soos baalwol, draad, sigaretstompies, hondehare en stukke lap, rig ernstige skade aan in die Suid-Afrikaanse wolbedryf.
-
William Oates leerders vier Menseregtedag
VIER mense nog Menseregtedag? Baie beskou dit as net nog ’n vakansiedag om te braai en agteroor te sit met handjies wat die saligheid beloof is.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







