Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Oos-Kaapse Jeugkoor sing sy pad na wêreldverhoog by Summa Cum Laude-fees
Die Oos-Kaapse Jeugkoor vertrek Vrydag vir ’n besondere internasionale uitdaging tydens die Summa Cum Laude on Tour-fees in Sun City.
-
Tussenverkieing in die Dr Beyers Naude Plaaslike Munisipaliteit
Die Dr Beyers Naudé Plaaslike Munisipaliteit (DBNLM) is tans besig met ’n munisipale tussenverkiesing wat vandag, 17 Maart, vir spesiale stemme en more vir gewone stemme geskeduleer is.
-
AfriForum stuur prokureursbrief aan minister met beswaar teen Graaff-Reinet se naamsverandering
AfriForum het vandag ’n prokureursbrief aan Gayton McKenzie, minister van Sport, Kuns en Kultuur, gestuur om beswaar teen die naamsverandering van Graaff-Reinet te maak.
-
‘n Brief aan my liewe vriendin, Veronica Fourie
Ellen Hancke, mede-verslaggewer en vriending van Veronica Fourie vir meer as drie dekades het hierdie brief vir Veronica geskry met haar afsterwe. Veronica, ‘n oud-SABC verslaggewer en Kouga Express korrespondent,…
-
Volkskool trots op leerders se sport en kultuurprestasies
Hoër Volkskool, Graaff-Reinet het onlangs erkenning gegee aan alle leerders wat besonder goed op sport- en kultuurvlak presteer het.
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Ernstige personeelkrisis by Willowmore-hospitaal
Die stand van gesondheidsorg in die Dr Beyers Naudé-munisipale area het onlangs weer onder die vergrootglas gekom toe die DA se kiesafdelingsleier, Samantha Graham-Maré, ’n oorsigbesoek by die Willowmore-hospitaal afgelê…
-
Bejaarde man deur ses aanvallers by stoorplek in Humansdorp aangeval
‘n Bejaarde inwoner van die omgewing, rig ‘n waarskuwing aan die publiek, teen die gebruik om alleen na stoorplekke te gaan.









