Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Revive Willowmore dryf dorp se kleurvolle herlewing
Revive Willowmore blaas steeds nuwe lewe in díé klein Karoodorpie deur middel van gemeenskapsbetrokkenheid en dapper nuwe muurskilderye.
-
Vragmotorbestuurder verskyn tweede keer in hof oor vier sterftes
Die vragmotorbestuurder wat verantwoordelik gehou word vir die ongeluk op die N10-hoofweg, sowat 20km buite Nxuba op pad na Colesberg, waarin vier persone omgekom het, het vandag, 15 September vir…
-
AfriForum lei instrukteurs in die Oos-Kaap op
AfriForum se afdeling vir Gemeenskapsveiligheid het die afgelope twee weke verskeie veiligheidskursusse vir buurtwaglede oor die Oos-Kaap heen aangebied.
-
Omstrede ‘rassistiese’ video: Talle pleidooie vir vinnige optrede
Ondersoeke is ingestel om agter die kap van die byl te kom nadat ‘n beweerde rassistiese video, waarin ‘n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit opmerkings maak ten opsigte van aanstellings, opslae…
-
JOSHLIN SMITH: Nóg ‘n wenk loop uit op niks
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…




