Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Karoo-skool met hart
DIE Hoërskool Cradock is ’n skool met ’n ryk tradisie van prestasies en vooruitgang.
-
‘Florence Nightingale’ van kankervereniging tree af
VERPLEEGSUSTER Nelie Kellerman, wat die afgelope ses jaar die Florence Nightingale van kankerpasiënte op Cradock en omgewing was, lê aan die einde van hierdie maand die tuig as kankersorgsuster neer.
-
Karel Theron neem deel aan Hangklip-sportdag
DIE Primêre Skool Karel Theron se sportspanne het op 21 April na Queenstown gereis vir die Hangklip-sportdag waar die spanne almal meer as een wedstryd gespeel het.
-
Juffrou Marna bak koekies in klas
JUFFROU Marna Bekker van Schoombee Primêre Skool in die Hofmeyr-distrik wou die eerste dag ná die langnaweek die kleinspan in haar klas behoorlik bederf en sy het toe ’n plan gemaak.
-
Hokkieskool bied afrigtingstoernooi
WIE sou kon raai dat die Karoo kan spog met ’n hokkie-afrigter wat al selfs in Nederland ervaring as afrigter opgedoen het?.
-
CHS leerders blink uit
TWEE leerders van die Hoërskool Cradock is gekies om hul poësie in die Poort-tydskrif te publiseer.
-
DIARY/DAGBOEK
) churchesNG Kerk Somerset-Oos: Sal vandag, 10 Mei ’n Hemelvaartdiens onder leiding van Ds Chris du Raan in nuwe kerksaal hou. Hulle sal ook Pinksterdienste op 13 Mei om 09:30 en 18:30 en 14 Mei om 18:30 in die nuwe…
-
Afgetrede boer en sportman
WILLOUGHBY Lord (92) is ’n afgetrede boer van Hormeyr wat nou in die Erica Sentrum op Cradock woon. Hy is ’n dubbele Springbok-sportman, kampioen uithourit-perderuiter, outeur en nou ook kieriemaker van formaat.
-
Middelland samel fondse in vir projek
DIE leerders en personeel van die Middelland Senior Sekondêre Skool in Middelburg het op Vrydag, 4 Mei ’n Erfenisdag-loslitdag by die skool gehou.
-
Broodafleweraar deur rowers doodgeskiet
’n BROODAFLEWERAAR en sy assistent is die afgelope Saterdag op Hertzog in die Katriviervallei deur gewapende rowers oorval.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






