Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Meisies blink uit by distriksnetbalproewe
OP Donderdag, 12 April 2018, het die eerste rondte netbalproewe vir hierdie seisoen by die Laerskool Cradock plaasgevind.
-
Boervrou organiseer eiehandig ‘n opruimingsaksie in Hofmeyr
LYNETTE Lord, boervrou van die plaas Alicedale in die Hofmeyrdistrik, het uit radeloosheid self begin om te organiseer dat die vuilgoed wat rondom Hofmeyr die wêreld vol lê, opgeruim word.
-
North Eastern Cape sheepdog trials a huge success
“IT’S my passion,” Jackie Pieters repeated emphatically, when Mid-Karoo Express asked him about initiating the first sheepdog trials to be held in the region for many years.
-
Hamergooi-kliniek deur Charlie Koen aangebied
VROEËR vanjaar het 15 geesdriftige hamergooiers ’n hamergooi-kliniek in Middelburg bygewoon wat deur Charlie Koen aangebied is.
-
Besigheidsliga se laaste bal is gerol
DIE Somerset-Oos se rolbal-besigheidsliga se laaste bal is gerol, die prysuitdeling het plaasgevind en daar is ’n spitbraaigesellig-heid op 6 April by die klubhuis gehou waar spelers heerlik in ’n ontspanne atmosfeer gekuier het.
-
Mnr. en Mej. CHS-skouspel ’n aand om te onthou
DIE gewilde Theron du Plessis Mnr. en Mej. CHS het gisteraand in Cradock plaasgevind.
-
Middelburg-sportspanne geniet toer na Suid-Kaap
DIE Hoërskool Middelburg (MHS) se senior netbal- en rugbyspanne het vanaf 23 tot 28 Maart ’n sporttoer na die Suid-Kaap onderneem.
-
Vragte voer na Aggeneys
OP Vrydag, 6 April het sewe 30-ton vragmotors uit Cradock weggetrek om voerskenkings na Aggeneys in die Noord-Kaap te neem.
-
STOEPSTORIE: Daar vloei ink in die Visrivier
ELKE mens het maar drome – soos die vaal vroutjie in die voorste ry van die kerkkoor wat tog so graag hoë note soos Erna Zack of Mimi Coertse wil voortbring, of die ou wat op skool mooi prentjies kon…
-
STOEPSTORIE: Bibberweer bring weer nostalgie
AS daar nou één ding in hierdie lewe is wat nostalgie by my aanwakker, dan is dit ’n lekker bibberweer, klappertandwinter.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







