Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
STOEPSTORIE: Cradock se NG-gemeente het ryke 200-jaar geskiedenis
CRADOCK se NG-gemeente is vanjaar 200 jaar oud en was vir 22 jaar, ná lede van die Groot Trek vanaf Elandsdrift vertrek het om van die Engelse oorheersing te ontsnap, nog deur Engelse en Skotse predikante bedien wat deur die…
-
Nolan Venter se watertandlekker sult
MET die onlangse uitbreek van die gevreesde listeriose is dit deesdae veiliger om self wors of polonie te stop en dit is ook glad nie duur nie.
-
Mountain Revival Ministries wil help
’n GROEP met die naam van Mountain Revival Ministries is op Cradock in die lewe geroep om minderbevoorregtes in Michausdal- en Hillside-woongebiede te help.
-
Middelburg Critical Mass fun ride
THE inaugural MCM (Middelburg Critical Mass) family fun ride was held on Friday, May 11, organised by Maurice Hall, who has been riding for Cyclelab almost 20 years.
-
Fort Beaufort actor laid to rest
FORT Beaufort actor, Thobani Mseleni (30), was laid to rest in his beloved home town this past Saturday.
-
Marlow-spanne presteer by rugbyfees
DIE Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het onlangs aan die Grey PE-rugbyfees in Port Elizabeth deelgeneem.
-
Voortrekkers kuier by Boknes
GEDURENDE die afgelope Aprilvakansie het daar 61 jeuglede (graad 7 tot 10) plus ’n groep volwassenes op die Voortrekkerterrein op Boknes kampeer.
-
Vier-by-vier-roetes skei die mans van die muise
CRADOCK se 4×4-klub het hul nuwe jaar se bedrywighede op 28 April met ’n ope-dag op die plaas De Doorns, 12km buite die dorp, begin.
-
Hofmeyr-spanne vaar goed in All Cape-toernooi
NÁ afloop van die All Cape-rolbaltoernooi in Oos-Londen, waar 480 rolbalspelers deelgeneem het, het die verdedigende span hul titel behou.
-
VLV Somerset-Oos is altyd insiggewend en interessant
TYDENS Somerset-Oos se VLV-vergadering in Mei het Marlene Botha ’n volledige verslag van die onlangse sirkelkonferensie van Cradock, wat op Somerset-Oos gehou is, gelewer.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.






