Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Grootfonteiners verteenwoordig Bokkieweekspanne in Orania
ELF leerders van die Grootfontein Landboukollege in Middelburg is in die afgelope naweek se o.21 Bokkieweekspanne ingesluit wat op Orania in die Noord-Kaap teen ander provinsies meegeding het.
-
DIARY/DAGBOEK
) kerkeNG Kerk Somerset-Oos: Die Imagine kamp sal by Mentorskraal in Jeffreysbaai van 6 tot 8 April plaasvind. Op 10 April sal die skole heropen en die wyksbyeenkomste sal begin. Opnames van eredienste is by die kerkkantoor te koop. Nuwe…
-
Bedford’s wedding caterers report busy Easter season
BEDFORD’S feisty foodies and their support teams have clocked up hundreds of kilometres over the Easter season catering for large weddings at picturesque destinations on farms, a game reserve, in the mountains and at the beach.
-
W.G. Olivier skoolhoof tree ná 35 jaar af
OP Donderdag 22 Maart het die W.G. Olivier Primêre Skool in Somerset-Oos ’n afskeidseremonie vir hul geliefde skoolhoof M.J. Horne gehou wat ná 35 jaar in die onderwys en 22 jaar as skoolhoof die tuig neerlê.
-
Katriviervallei se Oom Mike deel sy herinneringe
IN Leeubekkiestraat in die woonbuurt Newtown op Fort Beaufort woon een van die Katriviervallei se mees gerespekteerde inwoners, ’n afgetrede skoolmeester in murg en been, Michael Essop.
-
Hou skeersels skoon, maan Wolkwekersvereniging
DIE besoedeling van wol deur veral vreemde voorwerpe soos baalwol, draad, sigaretstompies, hondehare en stukke lap, rig ernstige skade aan in die Suid-Afrikaanse wolbedryf.
-
William Oates leerders vier Menseregtedag
VIER mense nog Menseregtedag? Baie beskou dit as net nog ’n vakansiedag om te braai en agteroor te sit met handjies wat die saligheid beloof is.
-
Bedford community has a blast at family fun weekend
“LIVING in the countryside doesn’t mean that our lives are necessarily less hectic; maybe just in a different way.
-
Middelburg Forum veg teen onwettige rommelstorting
ENGELA Kruger, die voorsitter van die Middelburg Forum, het die afgelope tyd opgemerk hoe inwoners hul tuin- en huisvullis langs verskeie strate in Middelburg op oop erwe, asook in die stormwaterslote, neergooi in plaas daarvan om dit in swart sakke
-
Adventurous bikers take charitable ride
USUALLY a group of bikers from Somerset East get together only for fun rides and spins on dirt roads around town as well as trails in and around their beloved Boschberg.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







