Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
STOEPSTORIE: Ons het gewed met die hele klas as getuies
TOE ek in 1960 in matriek kom, word ds. Karel van Heerden (Karel Gog of sommer ou Goggatjie) as onderwyser aangestel.
-
STOEPSTORIE: Dr Piet Roux soos vertel aan Wilna de Klerk
EEN van die belangrikste take van veldnavorsers, gesetel by die Landboukollege Grootfontein, naby Middelburg, is om die beste praktiese veldbestuursprogramme vir veeplase te ontwerp. Om hierdie taak uit te voer, is dit noodsaaklik om veranderings in
-
Jeanette se maklike sjokoladekoek sonder eiers
JEANETTE Bekker, ’n plaaslike inwoner van Cradock, het onlangs ingestem om een van haar resepte met Mid-Karoo Express se lesers te deel.
-
Dwarrelwind bring groot skade
’n FRATS dwarrelwind wat ’n skuur op ’n plaas buite Cradock se dak afgeruk en minstens drie huise op die dorp beskadig het, het verlede Donderdag hier voorgekom.
-
Egpaar se trauma toe baba ophou asemhaal
HOE reageer ’n ma as haar baba ophou asemhaal terwyl sy borsvoed? Sy raak histeries.
-
Ouma (75) op Fort Beaufort verkrag
DIE gemeenskap van die Newtown-woon- buurt op Fort Beaufort is geskok oor die wrede aanranding en verkragting van een van sy senior inwoners.
-
Cradock-begraafplaas in haglike toestand
IN Cradock se geskiedkundige begraafplaas wat om verskeie redes graag deur toeriste besoek word, is dit deesdae net die heel hoogste grafstene wat bokant die onkruid uitsteek.
-
Sewejarige Jonker lees dat die vonke spat
JONKER Nel van Somerset-Oos is ’n 7-jarige mannetjie wat koerante en boeke lees dat die vonke spat.
-
Hoër Volkskool reik uit na DBV
DIE Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het die eerste kwartaal goed afgesluit.
-
Grootfonteiners verteenwoordig Bokkieweekspanne in Orania
ELF leerders van die Grootfontein Landboukollege in Middelburg is in die afgelope naweek se o.21 Bokkieweekspanne ingesluit wat op Orania in die Noord-Kaap teen ander provinsies meegeding het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







