Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Cradock meet kragte teen Stulting
OP Saterdag, 19 Mei, het die Laerskool Cradock se o.11A- en 13A-rugbyspanne kragte gemeet teen die Laerskool Stulting.
-
Tuinbou-en-Leefstylklub hou vergadering
ALIDA Swiegers het tydens ’n Tuinbou- en Leefstylvergadering op Somerset-Oos die dames aan haar lippe laat hang met inligting oor snyblomme. Sy het uitstekende wenke gegee oor die bewaring van blomme en loof sowel as die versorging en voorbereiding v
-
Middelburg vat Cradock aan
DIE Hoërskole Middelburg en Cradock het op Saterdag, 19 Mei kragte op Middelburg se tuisveld gemeet.
-
Jomari in Skouspel by Laerskool Gill
DIE oud-Gilliaan Jomari het vandeesweek na haar tuisdorp, Somerset-Oos, teruggekeer om by die Gill Skouspel op te tree.
-
Chloe oppad na Holland vir hokkie
’N Hokkiespeelster van die Hoër Volkskool, Chloe Stannard, is tydens die afgelope hokkietoernooi in Bloemfontein, ingesluit by o.14 die Elsie Coetzerhokkiegroep. Hierdie groep gaan tydens die Septembervakansie Holland toe toer om daar aan ’n hokkieto
-
Marlow klop Nico Malan
DIE Hoër Landbouskool Marlow het op Saterdag, 12 Mei met tien rugbyspanne teen die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp ge-speel.
-
Oud-polisielede stap van Bloem tot PE vir kanker
DRIE ondernemende oud-polisiemanne van Bloemfontein het Donderdag op Cradock aangekom op ’n staptog van 668 kilometer van Bloemfontein tot in Port Elizabeth.
-
Volkskool meisies speel vir Oos-Kaap netbal
VIER Hoër Volkskool Meisies is na afloop van die afgelope rondtes netbalproewe gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig. Hul is gekies vir die O.18 span wat tydens die Junie-vakansie aan ’n interprovinsiale toernooi te Boksburg gaan deelneem. Dit is
-
Kommer oor klein begroting vir dienslewering
RAADSLEDE van die Inxuba Yethemba-munisipaliteit het op Woensdag, 16 Mei ’n openbare vergadering met die belastingbetalers, besigheidsforum en plaaslike boere-unie van Wyk 9 gehou waartydens die konsepbegroting van IYM vir 2018/19 voorgelê is.
-
Noue ontkoming vir Somerset-Oos man na sy motor koedoe tref
FRANCOIS Mattheyse (28) van Somerset-Oos was ’n week of twee gelede een Vrydag-aand vanaf Cradock op pad huis toe, toe hy tussen Kookhuis en so 5km vanaf Somerset-Oos in ’n koedoe vasgery het.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.








