Vier meisies van die Hoër Volkskool is ná afloop van die rondtes netbalproewe gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig. Hulle is gekies vir die o.18-span wat tydens die Junie-vakansie aan ’n interprovinsiale toernooi in Boksburg gaan deelneem. Dit is ’n dubbele eer vir die skool nadat Lara du Plessis en Lykita Koeberg tydens die April-vakansie gekies is vir die Arthur Johnson-span wat tydens die Septembervakansie na die Verenigde Koninkryk gaan toer. Hier is, van links, Maryna Nel, Marichen Piek, Lara du Plessis en Lykita Koeberg. FOTO: VERSKAF

Volkskool meisies speel vir Oos-Kaap netbal

VIER Hoër Volkskool Meisies is na afloop van die afgelope rondtes netbalproewe gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig. Hul is gekies vir die O.18 span wat tydens die Junie-vakansie aan ’n interprovinsiale toernooi te Boksburg gaan deelneem. Dit is ’n dubbele eer vir ons skool, nadat Lara en Lykita tydens die April-vakansie gekies is vir die Arthur Johnson span wat tydens die Septembervakansie na die Verenigde Koninkryk gaan toer, ook vir hul netbaltalent.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article