Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Cradock Distrikslandbou-unie hou jaareinde-vergadering
CRADOCK Distrikslandbou-unie (CDL) het ’n suksesvolle jaar agter die rug met goeie reën oor die grootste gedeelte van die gebied, terwyl boere wes van die area nog steeds smag na verligting van ’n ernstige droogte.
-
Grootfontein soccer team are looking to bring the NACSANO trophy home
“ONLY those who risk going too far can possibly find out how far they can go.” ~ T.S Eliot. That is the attitude adopted by the Grootfontein soccer team (GST) of 2018. The enthusiastic agricultural students hit the ground running…
-
Kwagga attends aviation winter camp
A MATRICULANT at Cradock High School, Iviwe Booysen, was awarded the privilege of attending the Young Falcons Aviation Winter Camp during the recent school holidays.
-
Vleispryse behoort onveranderd te bly tot en met Kerstyd – RPO voorsitter
VLEISPRYSE sal ten spyte van die voortslepende droogte in groot dele van die Oos-Kaap na verwagting redelik onveranderd bly in die aanloop tot en met die Kersgety vanjaar, glo Francois du Toit, voorsitter van die rooivleis-produsenteorganisasie (RPO)
-
Retief Geelbek Merino’s bied produksieveiling aan
TYDENS Retief Geelbek Merino’s se sewende produksieveiling wat op 31 Julie op Gordonsfontein in die Middelburg-Hanoverdistrik gehou is, is die duurste ram deur Mpho Sekonyela van Maseru, Lesotho, teen R110 000 gekoop.
-
Marlow kry reuse hupstoot van Dohne Merino Telergenootskap
DIE Dohne Merino Telergenootskap van Suid-Afrika het onlangs ’n projek aangepak om die Hoër Landbouskool ’n behoorlike hupstoot te gee met ’n skenking van 300 kommersiële ooie.
-
Biblioteek aan Laerskool Michausdal geskenk
DIE AVBOB-stigting het verlede week ’n omskepte skeepshouer vol boeke aan die Laerskool Michausdal in Cradock oorhandig.
-
Leerders bring vreugde vir hawelose diere
DIE kleintjies van die Primêre Skool Karel Theron se gr. R- en gr. RR-klasse het op 25 Julie die Middelburg-diereskuiling besoek.
-
CLS se nuwe departementshoof
YOLANDI Stander is as departementshoof by die Laerskool Cradock aangestel.
-
Cradock musters show-stopping music talent for festival visitors
“WHO is she?” was the question whispered through Cradock’s Moederkerk recently.
Share your news with us.
Do you have feedback you’d like to share?
Let us know what’s on your mind.







