ALIDA Swiegers het tydens ’n Tuinbou- en Leefstylvergadering op Somerset-Oos die dames aan haar lippe laat hang met inligting oor snyblomme. Sy het uitstekende wenke gegee oor die bewaring van blomme en loof sowel as die versorging en voorbereiding van blomme vir rangskikkings tuis of by onthale.Swiegers is ’n bekende beoordelaar en woon in Cradock.
Tuinbou-en-Leefstylklub hou vergadering
Deonette Haggard
|

Tuinbou-en-Leefstylklub hou vergadering
Deonette Haggard
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Tuinbou- en leefstylklub besoek Paardefontein
SOMERSET-OOS se Tuinbou- en leefstylklub het onlangs die plaas Paardefontein van Neels Lombard in die…
by
Deonette Haggardon
-

Maak só nagereg aanloklik
BY ’n onlangse Tuinbou- en Leefstylvergadering op Somerset-Oos het Rosemarie Vermaak die gaste laat regop…
by
Deonette Haggardon
-

Hofmeyr VLV maak skoonskip by konferensie
DIE 84ste Sirkelkonferensie van die VLV Sirkel Cradock is verlede week in Somerset-Oos gehou.
by
Teresa Oppermanon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.