’n Hokkiespeler van die Hoër Volkskool, Chloe Stannard, is tydens die afgelope hokkietoernooi in Bloemfontein ingesluit by die o.14 Elsie Coetzerhokkiegroep. Die groep gaan tydens die Septembervakansie na Holland toer om aan ’n toernooi deel te neem. FOTO: VERSKAF

Chloe oppad na Holland vir hokkie

’n Hokkiespeler van die Hoër Volkskool, Chloe Stannard, is tydens die afgelope hokkietoernooi in Bloemfontein ingesluit by die o.14 Elsie Coetzerhokkiegroep. Die groep gaan tydens die Septembervakansie na Holland toer om aan ’n toernooi deel te neem. FOTO: VERSKAF

’N Hokkiespeelster van die Hoër Volkskool, Chloe Stannard, is tydens die afgelope hokkietoernooi in Bloemfontein, ingesluit by o.14 die Elsie Coetzerhokkiegroep. Hierdie groep gaan tydens die Septembervakansie Holland toe toer om daar aan ’n hokkietoernooi deel te neem. Ons is baie trots op Chloe.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article