Calla Scholtz released from custody with warning and conditions for a violated interdict.
The Theewaterskloof Municipality is in mourning following the death of one of its employees.
Lede van die Caledon-tak van die Vrouelandbouvereniging (VLV) het in Junie nie net geleer hoe om pragtige kunswerke te maak nie, maar ook ‘n baie suksesvolle pretdag aangebied. Nadat die…
Lee-Wayne Koert who is charged with the rape and murder of his deceased girlfriend is set to reappear in court on 13 August.
Die moordenaar van Deveney Nel se ma hou vol met saak teen twee aktiviste.
Die Caledon-biblioteek het op 29 Mei sy Kinderbeskermingsweek-veldtog by die veldjie oorkant Swartberg Primêr begin
Tyrone Modipa, ‘n 17-jarige gr. 11-leerder aan die Hoërskool Overberg, is in die Boland-hoërskole se o-18-Cravenweekspan opgeneem. Die span sal van 5-11 Julie in Gqeberha aan die Cravenweek deelneem. Tyrone…
Internasionale Teedag is in Caledon gevier en inwoners het heerlik om ‘n koppie tee gekuier.
Die vroue van Caledon-VLV was die afgelope tyd baie bedrywig – van ‘n praatjie oor parkinsons tot kruie en kleure.
Afrikadag is die jaarlikse herdenking van die stigting van die Organisasie vir Eenheid in Afrika (OEA). Hierdie herdenking het die eerste keer op 25 Mei 1963 in Addis Ababa, Etiopië…