Suid-Afrika het besonder goed by die Afrika-atletiekkampioenskap vir seniors in Accra, Ghana gevaar deur 22 medaljes te verower. Soos verwag het die hoogspringer Matao le Roux van Caledon bygedra tot…
International Museum Day is celebrated annually on 18 May. Established in 1977 by the International Council of Museums (ICOM), this occasion aims to highlight the vital role museums play in…
“Ek kom uit ‘n rugbyhuis. Ons as gesin het gereeld voor die TV gesit en rugby gekyk – veral as dit ‘n Wêreldbekerreeks was. Maar, om eerlik te wees –…
Die Caledon-Rapportryers se jaarlikse afvalete is ‘n geleentheid wat altyd groot byval vind. Afvalliefhebbers kon kies tussen vaal- of kerrieafval, wat lank en stadig in ysterpotte oor kole gekook is,…
“As an activist, I am very grateful for the outcome. I am grateful to Detective Baksteen Louw and his team. But we are not done yet, there is still a…
CALEDON – Die Swartberg Sekondêre Skool en breër Caledon-gemeenskap is in rou gedompel nadat ‘n 17-jarige leerling Donderdag (16 Oktober) deur ‘n voertuig in Ravenstraat, Bergsig getref en op die…
Efenisdag word sedert 1995 jaarliks op 24 September gevier. Dié openbare vakansiedag was voorheen bekend as Shaka-dag, ter ere van dié Zoeloeleier wat op 24 September 1828 gesterf het. Op…
Swartberg Primêr in Caledon het onlangs ‘n skenking van 10 fietse ontvang. Dié skenking is deel van die Wes-Kaapse regering se provinsiale volhoubaarheidsprogram, wat onder meer niegemotoriseerde vervoer bevorder. Die…
The 18-year old accused of Deveney Nel’s gruesome murder on 7 August 2024 made his first appearance in the Western Cape High Court today (Friday 12 September) at a pre-trial…