Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Draf met woorde, nie nommers by Stellenbosch Woordfees
Ontvlug die rompslomp van jou bestaan. Moenie ‘n rusbankpokkel of inkoejawel wees nie. Kom draf, kom stap, kom vier Afrikaans met die Toyota Stellenbosch Woordfees se opwindende “Velddraf met woorde”.…
-
Overberg se twee toprugbyspanne gereed vir komende Saterdag
Dit is Saterdag ‘n groot dag vir die twee topspanne van die Overberg, Botrivier en Safcol van Grabouw. Botrivier pak Villagers van Worcester Saterdag om 15:00 op Botla se tuisveld…
-
Botrivier en Safcol gereed vir Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie
Die nuweling Botrivier en Safcol is gereed vir die Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie, wat op 11 Oktober plaasvind. Die Boland-rugbyunie het pas die spanne aangekondig wat in vanjaar se Sanlam-Boland-Top-12-kompetisie – die toppunt van…
-
13-jarige van Caledon wen vet atletiekbeurs en haar toekoms is blink
Sy is maar net 13 jaar oud – klein en fyn, maar het stamina, deursettingsvermoë en toewyding. En dis dié toewyding wat Naomi Abotsi, ‘n graad sewe-leerder aan Swartberg Primêr,…
-
Leading athletes and coaches will host camp to help school athletes in Hermanus
DR Sports has announced its upcoming athletics training camp to be held on 9-10 October at Curro Hermanus. This two-day event will bring together some of South Africa’s leading athletes…
-
Wines2Whales MTB Race will leave you more than breathless
Three days of pure mountain biking bliss, where rolling vineyards meet rugged terrain, and every pedal stroke takes you deeper into South Africa’s most spectacular landscapes. The FNB Wines2Whales isn’t…
-
Errol Tobias, inwoner van Caledon trots op erkenning
Tydens die onlangse Suid-Afrikaanse Sport-prysuitdelingsgeselligheid by Sun City se Superbowl het die Caledon-inwoner Errol Tobias, die bekende oud-Springbokrugbyspeler en die eerste Springbok van kleur, ‘n gesogte toekenning vir uitnemendheid in…
-
Plaaslike rugbyspan van Hermanus, Atlantics se wen-status was harde werk
Hy het langs Atlantics-rugbyveld grootgeword en dis waar sy liefde vir rugby begin het. Elke Saterdag het hy kaalvoet langs die veld gewag en as baljoggie vir sy gunstelingspan opgetree,…
-
Hawston-skole vind baat by skenking van sportklere vir onlangse sporttoer
Die samewerking tussen die gemeenskap, sakeondernemings en die twee skole in Hawston, Hawston Sekondêr en Hawston Primêr, het daartoe bygedra dat leerders van die twee skole sportklere vir hul onlangse…
-
UWC set for title clash with UJ in Varsity Women’s Football 2025 final
Defending champions UWC edge past Wits 1-0 whilst UJ demolish TUT 3-0 to set up compelling North-South derby in Varsity Women’s Football final.










