Ses mense is geskiet in ‘n gewelddadige voorval in Cloetesville op Maandagaand, 16 Februarie om ongeveer 21:15. Een man is dood en vyf ander is gewond.
Die Stellenbosch-munisipaliteit oorweeg waterbeperkings. Die Theewaterkloofdam (foto)was vandeesweek 53,92% vol.
Children and families gathered at Jonkershoek Nature Reserve in February for CapeNature’s Cubs Club Connect 2026, celebrating this year’s “Water” theme.
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Indringerbiologie het ‘n missie: om die volledige plantverspreiding langs die 42km-lange Eersterivier vas te stel. Vanaf die Jonkershoekberge tot by Valsbaai – elke inheemse…
Die twee buitelanders wat verdink word van die ontvoering van ‘n Stellenbosch Universiteit-student in 2024 se sakke is platter danksy die batebeslaglegginseenheid.
Apex Education Group officially opened its Stellenbosch campus, marking a significant expansion of their innovative education model. The school uses a unique blended learning approach with 100 learners per class.
Twee Stellenbosse musiekmakers besoek maandeliks Agapé-aftreeoord en HospiCare om die inwoners se Vrydae op te kikker met goue oues.
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het prof Liezl van Dyk as Viserektor: Akademies aangestel.
University town Stellenbosch evolves into South Africa’s Silicon Valley, driving R13 billion Western Cape building boom.
A Stellenbosch law student, !Khuboab, made history this week by becoming the first owner of a Smart Card ID to include a name with a special character.