The popular Stellenbosch Street Soirées, an open-air affair organised by Stellenbosch Wine Routes, is back to give visitors a taste of Winelands.
Die Pniël Villagers-rugbyklub bied volgende maand die eerste Rhodes Dwarsriviervallei-7’s toernooi aan, waar plaaslike klubs kragte sal meet.
Stellenbossers wat voorberei vir vanjaar se Totalsports- Twee Oseane-marathon (TTOM) kan hul voorbereiding vir dié padwedloop-uitdaging versterk deur vir een van ses oefen-wedlope, met een selfs hier in die Eikestad,…
Balancing a business, a bodybuilder’s schedule and being a world winner is a lot of work, but for Stellenbosch’s Jaco Jonker its all in a day’s work. In November the…
As the festive season starts, the Western Cape Department of Infrastructure will continue its work on the road network. Contractors working on road construction projects are taking a break from…
Mischa Leith het vanjaar haar laerskool-loopbaan met puik punte afgesluit en het nou hulp nodig om haar hoërskool-droom te bewaarheid. Die 13-jarige was vanjaar ‘n gr.7- leerder van St. Idas…
Diens met deernis is die slagspreuk van Geluksoord in Onder-Papegaaiberg en is al die afgelope 45 jaar die dryfveer agter suster Connie Lindoor se jare van diens. Lindoor (69) het…
Van spelkompetisies tot ‘n meestersgraad in Afrikaans – met lof – vir ‘n Idasvallei-leerder… Tes-Adri Page was in 2010 ‘n “skraal klein meisie” van Idasvallei in Stellenbosch met ‘n voorliefde…
Stellenbosch Mayor Jeremy Fasser looks back on the year that was.