Verkeersprobleme het sinoniem met Stellenbosch geword. ‘n Plaaslike padingenieur meen die Stellenbosch-munisipaliteit kan die probleem aanspreek deur hul eie padmeesterplan te implimenteer.
Inwoners van Idasvallei het Woensdag (18 Maart) verhoed dat beamptes van die Stellenbosch-munisipaliteit nuwe strukture in hul buurt oprig.
Huis Horison het vanjaar weer ‘n suksesvolle gholfdag gehou wat sal help om hul kritiese dienste aan hul inwoners te bied.
FNB Maties suffered their second defeat of the 2026 Varsity Cup, going down 33-17 to the competition’s only unbeaten team, FNB UP-Tuks, at Tuks Stadium in Pretoria.
Ziandro Jordaan, Luyanda Tobigunya, Ethan Michaels, Kusaselihle (Lihle) Ngidi, Kwazi Mbhamali, Winile Majavu, and Yomelela Mfwazwe took to the hills again, competing in the Imbuko Big 5 MTB Challenge in…
VRYDAG 6 TOT SONDAG 8 MAART• Stellenbosch: Sooibrand, ‘n nuwe vertoning deur Nataniël, is op die verhoog van die DROSTDY- TEATER te sien. Dis ‘n intieme en musikale huldeblyk aan…
Die Toyota Stellenbosch Woordfees en EasyEquities vier hul uitgebreide vennootskap.
Beamptes van t die Stellenbosch Improvement and Transformation Initiative-beamptes (Siti) is hier om te help.
“Ek hoop die burgemeester se betrokkenheid sal lei tot projekte vir veilige oorgange vir fietsyers en voetgangers…” skryf Dawid Botha.
Opinie: Waar is die strategiese spanne wat voortslepende probleme soos droogtes aanpak, vra ‘n EikestadNuus-leser aan die regering.