Casper Steenkamp en Kempen Claassens het in Maart altesaam 50 dubbelwedstryde in 51 uur gespeel in die hoop om hul wêreldrekord vir die meeste agtereenvolgende dubbel-tennis- wedstryde te verbeter.
The IEC’s Cape Winelands team confirmed work is underway for the upcoming poll in the 100 local wards, but various by-elections are also taking place.
Die opvolgvergadering wat die Stellenbosch-munisipaliteit vir Woensdag 25 Maart geskeduleer het, is die aand weer uitgestel nadat bywoners kapsie gemaak het teen die geleentheid.
The Makery Collection, a jewellery brand known for its distinctive blend of handmade beaded designs and gold accents, opened a boutique in Stellenbosch.
Musici tussen 14 en 19 jaar kan nou registreer vir die gesaghebbende Nasionale Jeugmusiekkompetisie.
Van der Stel Cricket Club are the champions of Boland, winning both the 50 over and T20 leagues of Cricket Boland.
Die Stellenbosch munisipale raad het vandeesweek bsluit om die status van 12 in-beginsel-goedkeuring van huurooreenkomste te oorweeg, nadat dit aan die lig gekom het die ooreenkomste is nie volgens die…
VUUR, the fire-driven dining experience located at Remhoogte Wine Estate, was ranked 52nd in the World’s 101 Best Steak Restaurants Awards announced on Monday 23 March – the highest ranking…
Gesinne wat verlede week deur die balju uit huur-woonstelle gesit is, meen die Stellenbosch-munisipaliteit het hulle gefaal nadat geen noodbehuising vir hulle beskikbaar was nie.
Vir die Universiteit Stellenbosch (US)-gegradueerde Annie de Villiers het haar stil stokperdjie gedurende oomblikke van pyn in ’n kragtige akademiese reis ontaard.